
Soos die skrywer in die “Halleluja Lied, 315” skryf:
Strome van seën,
Gee van U volheid ons weer.
Reeds val die druppels gedurig;
Skenk ons die strome, o Heer!
Op só ‘n wyse, het die Here ook strome van seën gestuur met hierdie speletjie. Hy het eerstens die volledige speletjie in ‘n droom gegee, saam met dit het Hy ook Sy engele gestuur om Kruispad ‘n werklikheid te maak.








